Journal

The OTSSA has its own scholarly journal with the title Old Testament Essays (ISSN 2312-3621). The journal exists since 1988 and three (3) issues are published annually. Professor Gerrie Snyman of the Department of Biblical and Ancient Studies at the University of South Africa is currently the editor. He has two sub-editors who assist him with the publication.

Old Testament Essays (OTE) has its own website and online management system. For more information about the journal, to browse issues and to submit articles, please visit the OTE system.

Go to the OTE system


Tydskrif

Die OTWSA het ’n eie vaktydskrif bekend as Old Testament Essays (ISSN 2312-3621). Dit word sedert 1988 gepubliseer en daar verskyn jaarliks drie (3) nommers van die tydskrif. Professor Gerrie Snyman van die Departement Bybelse en Antieke Studie aan die Universiteit van Suid-Afrika is tans die redakteur en hy word bygestaan deur twee sub-redakteurs.

Old Testament Essays (OTE) het sy eie webtuiste en aanlyn-bestuurstelsel. Vir meer inligting oor die joernaal, om uitgawes te besigtig en artikels in te stuur, besoek gerus die OTE-stelsel.

Gaan na die OTE-stelsel